Review Chaser

Jou Google Reviews Kan Jou Besigheid Maak of Breek.

Ons Wys Jou Hoe Om Top 5-Ster Reviews, Sonder Moeite Te Werf.

Review Chaser vra jou kliente vir 5-ster Google reviews, volg op met hulle wanneer hulle vergeet, hanteer klagtes privaat namens jou en beantwoord elke review met AI. Dis ten volle geautomatiseer en na opstel doen jy niks verder nie. Dis sisteem hardloop jou reviews namens jou.

Boek n gratis review oudit om te sien hoe dit vir jou besigheid kan werk.

15-minute aanlyn Zoom gesprek. Ons gee jou n duidelike plan oor hoe om 'n review profiel te bou wat jou vêr bo jou kompetisie posisioneer.

Ons neem tot en met 20 nuwe kliente aanboord per maand. Met elke 100 nuwe nuwe kliente verhoog ons ons fooie met 25%. Maak hierdie tyds sensitiewe, afslag bedrag vas terwyl die aanbod nog hardloop.

Belegging

Ons is deursigtig met ons afslag prysing (tyd sensitief) sodat niemand mekaar se tyd mors nie.

Belegging in Jou Besigheids Reputasie

Eenmalige sisteem uitbouing en implementering

R5,000 ex VAT

Maandelikse lisensie fooi om produk te mag gebruik

R1,000 ex VAT

Sluit volledige uitbou en implementering in, jou toegewyde 'tracking' nommer, deurlopende AI antwoorde op reviews wat gelos word, jou eie 'website reviewwidget', en jy hoef nooit weer jouself vir 'n review te vra nie.

Omdat jy ons deur hierdie veldtog gevind het, kry jy toegang tot eksklusiewe prysing. Ons standaardtarief vir Review Chaser is R10,000 ex VAT vir opstelling en R2,000 ex VAT per maand. Jy kan dit op ons webwerf bevestig. Hierdie promosieprys sal nie lank hou nie. Maak dit vas terwyl dit nog beskikbaar is.

WhatsApp-boodskappe word afsonderlik gefaktureer

Daars 'n klein WhatsApp-platform- en 'tracking nommer' fooi (ongeveer $16 USD/maand) plus boodskapgebruik gebaseer op hoeveel kliënte na uitgereik word. Die meeste kliënte spandeer $25 tot $50 USD per maand teen volle kapasiteit. Ons beheer die drupkoers teen 25 kontakte per dag om koste voorspelbaar te hou.

Die meeste kliënte sien 'n duidelike opbrengs op hierdie belegging binne die eerste 30 dae deur nuwe kliënte wat hulle bo 'n mededinger met 'n swakker review profiel gekies het. As R1,000 per maand te veel is, dan is Review Chaser nie die regte opsie vir jou nie.

Boek Jou Gratis Review Oudit

Kies 'n tyd hieronder. Die oudit neem slegs 15 minute op Zoom.

Ons sal jou wys hoe om jou besigheid meer sigbaar te maak en ook hoe om jou tevrede kliënte in 'n stroom van 5-ster-reviews te omskep. Jy sal die gesprek verlaat met 'n duidelike plan, of jy nou met ons saamwerk of nie.

Ons neem slegs 20 nuwe kliënte per maand op. As plekke vol is, sal jy op 'n waglys geplaas word.

Empowering businesses with AI, CRM, and automation solutions that drive real results.